Juliet Stevenson

Juliet Stevenson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Oktober 1956 (1956-10-30)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juliet Stevenson (gebore 30 Oktober 1956) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Truly Madly Deeply (1990), Emma (1996), Nicholas Nickleby (2002), en Bend It Like Beckham (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy